![]() ![]() ![]() |
||||||||||||||||
|
Klein Reefontein is 'n luukse huis wat teen die see op 'n plaas net buite Stilbaai wat op 'n selfsorg akkommodasie basis te huur aangebied word. Gerieflik geleë tussen Stilbaai en Jongensfontein bied dit onbeperkte seeuitsig.
Die gedreun van die branders op die rotse verseker die regte vakansie stemming en die immer veranderende see uitsig verras soms met walvisse wat in die baaitjie kom kuier. Klein Reefontein is 'n hengelaarsparadys. Onder die huis is 'n paar gunsteling visvangplekke. Die huis staan in 'n private natuur reservaat wat natuur liefhebbers in staat stel om die Suid Kaapse Fynbos en natuurlike voël lewe te ervaar.
Die huis is gereserveer vir gaste. Daar is twee volledig toegeruste wooneenhede wat elkeen tot ses persone kan huisves. Twee aparte gesinne kan dus gehuisves word maar die huis is veral ideaal vir daardie onvergeetlike vakansie vir die groot gesin. By die ingang na Klein Reefontein is 'n klein kunsgallery, ideaal vir kunsliefhebbers om tyd te spandeer. Kliek hier vir meer inligting
Kom en geniet julle self by Klein Reefontein! Kontak Marian by:
|
© 2008 Stilbaai Akkommodasie
Mosselbaai selfsorg Akkommodasie |
selfsorg akkommodasie stilbaai
| selfsorg akkommodasie stilbaai rivier
web site design search
engine optimisation by WebAdz Designs
|
web hosting
by ZAWebs Hosting
Stilbaai akkommodasie selfsorg