![]() ![]() ![]() |
||||||||||||||||
|
Belle Rive is 'n luukse selfsorg woonstel in Stilbaai, op die rivierbank. Ideaal gelee bied dit uirsig oor die rivier en is ideaal vir persone wat hou van watersport.
Omring deur 'n lieflike tuin met baie bome en plante wat voël liefhebbers sal besig hou. Die woonstel is privaat en kan vier persone slaap. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg insluitende 'n TV en DST dekodeerder (bring eie simkaart), wasmasjienen skottelgoed- wasser.
Belle Rive is slegs 2 km van die strand. Kom en geniet Stilbaai se rustigheid.
Kontak Marian by:
|
© 2008 Stilbaai Akkommodasie
Mosselbaai selfsorg Akkommodasie |
selfsorg akkommodasie stilbaai
| selfsorg akkommodasie stilbaai rivier
web site design search
engine optimisation by WebAdz Designs
|
web hosting
by ZAWebs Hosting
Stilbaai akkommodasie selfsorg